Thesen Retreat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lee-keeromstraat L29, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Thesen Retreat is die vakansiehuis van drome op Theseneiland, Knysna.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die tweede verdieping, elk met 'n koninggrootte-bed en een het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, bidet en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, bidet en 'n toilet. Gatse in hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n toilet en 'n bidet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n vuurput en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar. Die stoep bied 'n onverbeterde uitsig oor Theseneiland sowel as 'n braai-area.
Theseneiland is 'n hawedorp met oulike boetieks, koffiewinkels en restaurante. Verder is daar privaat strande, kanale, voëlskuilings, tennisbane, setperk en 'n speelgrond vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Thesen Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Lee-keeromstraat L29, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lee-keeromstraat L29, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom