Thirty on Cap

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thirty on Cap bied luukse verblyf in die stil en gesogte woonbuurt, Brandwag, in Bloemfontein naby die Mimosa Mall.

Verblyf is beskikbaar in Standaardkamers, en 'n Executive-kamer, elk met 'n volledige en suite-badkamer, spieëltafel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Al die kamers het toegang tot 'n volledige kombuis, braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thirty On Cap gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false