Thokomala Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thokomala Guest House is in Germiston, 12,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 10 km vanaf Afrika se grootse winkelsentrum geleë. Dit het die ideale ligging vir sake en plesier in die Goudstad.

Die verblyf bestaan uit 6 gaste-suites wat slaapplek vir 2 volwassenes bied en elk individueel versier en gemeubileer is. Van die kamers het slaapplek vir addisionele gaste indien dit gereël word. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers het elektriese komberse. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die gastehuis het ook 'n swembad, braai-area en 'n kragopwekker. Ander geriewe en dienste sluit 'n lughawependeldiens, wasgoeddiens en gratis parkeerplek in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thokomala Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]