Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thomas Ville By the Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henning Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Thomas Ville By the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kaylee M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly located and homey.

Well situated close to the beach and small village centre! Wilderness is also close to many other coastal towns, so it's super convenient if you'd like to do day trips to other towns. The hosts were super warm and welcoming, and Lucky was super helpful and friendly throughout our entire stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Eienaars en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Baie dankie Willie. Was lekker om n Bloemfonteiner hier te he hoop om julle gou weer te sien.Groete

Thomas Ville By the Sea
Linda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Nice.

Nice stay, communication good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and good location.

Owners and manager friendly. Thanks to them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rens S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

'n Rustige plekkie 'n klipgooi van die strand af. Ons is baie vriendelik ontvang deur Blessings en het 'n heerlike naweek by Thomas Ville gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Baie dankie Rens vir jou mooi woorde. Ons sien uit om jou sommer gou weer hier te verwelkom. Mooi bly.

Thomas Ville By the Sea
Lelani H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani H
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was fantasties in die Villa.

Ons was hartlik ontvang, sommer tuis gevoel met aankoms. Baie netjies en skoon, het alles in wat mens nodig het. Ligging is perfek. Ons het sommer klaar geboek vir ons volgende wegbreek in Maart 2022. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie dankie Henning en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou baie mooi resensie Lelani.
Sien uit om julle weer volgende jaar hier by ons te hê.
Mooi bly.
Groete Henning

Thomas Ville By the Sea
Jeanné P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanné P
Gesin met klein kinders

Vriendelike, uitstekende diens!

Fantastiese mense en diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorian K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian K
Gesin met tieners

Perfect!

Awesome self catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Thank you Dorian for your awesome review, we enjoyed having you stay with us, we hope to see you soon in the near future.
Kind regards
Poppie

Thomas Ville By the Sea
Johanna G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte uitspanplek.

Vanaf ons eerste kennismaking met die bestuurder en toesighouer, tot die laaste groet 5 dae later, was die verblyf by Thomas Ville een groot bederf. Perfek geleë, slegs een ry huise van die fantastiese lang, wit strand van Wildernis, was dit ons voorneme om elke dag op die strand te gaan stap. En wat 'n ontspanne en heerlike uitstappies was dit nie! Die selfsorgwoonstel is nommerpas vir twee persone. Uiters gerieflik, skoon, genoeg spasie en met alles wat ons nodig het om self kos te maak. Ons ingang was privaat en elke woonstel/eenheid het ook 'n parkeerplek. Ek kan dit heelhartig aanbeveel, en ek sal beslis weer soontoe gaan. Die restaurante is binne loopafstand en ons het heerlik gaan middagetes geniet by 3 verskillende restaurante. Dank aan Poppie en Blessings wat werklik die verblyf spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Baie dankie Johanna vir die mooi resensie, dit beteken baie vir ons as ons gaste lekker bly en gelukkig is. Dit was baie aangenaam om julle by te kon huisves. Ons sal graag julle weer hier by ons verwelkom.

Vriendelike groete
Poppie

Thomas Ville By the Sea
Anli M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel. Blessings is voorwaar 'n blessing en Poppie het lekker met ons in Afrikaans gesels.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Baie dankie Anli, ons waardeer julle kuier en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Poppie

Thomas Ville By the Sea
Herbert C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan, baie gerieflik.

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Mooi uitsig op eerste vloer. Tuinwoonstel gerieflik en goed ingerig, maar donker. Blessing, die fasiliteitsbestuurder was uiters vriendelik en behulpsaam. Het in al ons behoeftes voorsien. Sal Thomas Ville aanbeveel. Minder as 5min se stap na die strand. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Beste Herbert,

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit en sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Vriendelike groete,
Poppie

Thomas Ville By the Sea
Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met vriende

Excellent, the limited parking space is the only comment.

The caretaker provided above average service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konrad S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly. Baie beslis aanbeveel vir ander mense.

Gasvrye plek waar mens lekker kan ontspan en veilig voel. Naby en stapafstand vanaf winkels en see. Plek is netjies en jy voel welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gesellig.

Plek was netjies, genoeg spasie vir twee mense. Definitief waarde vir geld. Tuin is pragtig en die plekkie is letterlik 'n klipgooi vanaf die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Beste Justine,

Baie dankie vir jou mooi resensie, so bly julle het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete,
Thomas Ville-bestuur

Thomas Ville By the Sea
Katherine J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, spacious apartment. Easy walking distance to beach and Wilderness CBD.

Blessings, the facility manager, was very efficient and helpful. All our requirements were catered for. I would recommend Thomas Ville for both long and short stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

Baie gerieflike, skoon verblyf.

Heerlike skoon, ruim en stylvolle verblyf. Blessings het ons baie vriendelik ontvang en was so behulpsaam. Hy loop regtig die ekstra myl om gaste tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Beste Thys,
Baie dankie vir jou goeie en mooi resensie, ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Groete,
Poppie

Thomas Ville By the Sea
Lien P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur Blessings.

Die Westelike vleuel is baie netjies en skoon en volledige ingerig. Dis 'n veilige en rustige omgewing. Die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G
Gesin met tieners

Great luxury weg van die huis!

Great luxury weg van die huis. Hierdie plekkie is verskriklik gemaklik, ons sal enige tyd teruggaan as ons weer in Wildernis is. Loopafstand vanaf die strand, ideaal vir groot gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liese P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liese P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diens, met die see op jou voorstoep!

Ons het dit baie geniet by Thomas Ville. Dis letterlik 5 minute se stap strand toe. Ons het in die tuinwoonstel gebly en jy het als wat jy nodig het. Dis baie privaat, met eie ingang en eie braai area. Blessings is 'n absolute blessing. Hy help met jou bagasie, sorg dat jou woonstel elke dag gediens word en niks is moeite nie. Ons kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Beste Liese,

Baie dankie vir die goeie resensie, julle is so welkom by ons en ons sien baie daarna uit om julle weer by ons te verwelkom, hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete,
Poppie.

Thomas Ville By the Sea
Nialette E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nialette E
Gesin met klein kinders

Heerlike netjiese verblyf, naby die see met alles wat jy nodig het.

Ons gaan definitief weer 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoll V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoll V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie goeie ligging.

Sal Thomas Ville definitief aanbeveel, die kliëntediens is uitstekend, die eenheid is besonders netjies en toegerus met al die geriewe (behalwe 'n oond). Loopafstand van die strand en kan die see heeltyd hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranthy P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ranthy P
Enkelreisiger

Heerlik en baie rustig.

Aangenaam om by die Ville tuis te gaan. Rustige atmosfeer, naby die see (so naby dat jy die branders hoor). Die Ville is ten volle toegerus. Sal dit aanbeveel vir enigeen. Sal beslis in die toekoms weer tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou lieflike resensie, Ranthy. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Poppie Jongbloed
Thomas Ville

Thomas Ville By the Sea
Pieter D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename en positiewe ervaring.

Vriendelike en professionele ontvangs. Netjiese, skoon, volledige fasiliteit. Pragtige omgewing en wonderskone strand. 'n Plek waarnatoe ons altyd weer sal wil terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir jou wonderlike "review" aangaande Thomas Viile. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom, hopelik vir 'n langer tydperk.

Vriendelike groete,
Poppie Jongbloed
Thomas Ville

Thomas Ville By the Sea
Neil H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wonderlike ervaring. Blessings die opsigter is net 'n "blessing"!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke S

Our stay was lovely and Blessing looked after us very well.

A nice place for a large group of people as they unlock the doors to the different accommodation areas and everyone can mingle. My only complaint is that if you want to sleep in a bed you had not booked you had to pay R250 a day extra. I have never stayed in accommodation where I have paid for x amount of people and been told you had to sleep in a certain bed. There were spare beds and the kids wanted to have sleep overs but that was not permitted. The accommodation is very convenient for walking to the beach and close to the bistro. Blessing, the man looking after us and was servicing the units, was amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlik gekuier, en Blessing het so mooi na ons gekyk!

Dis 'n wonderlike plek vir 'n groot groep mense omdat hulle die deure tussen die blyplekke oopmaak en dan kan almal lekker saam smelt en kuier. Al wat gepla het is dat indien jy in 'n bed wou slaap wat jy nie bespreek het nie, dan moes jy 'n ekstra R250 per dag betaal. Ek het nog nooit by 'n plek geslaap waar ons vir x-hoeveelheid mense betaal en dan word daar gesê jy moet in 'n sekere bed slaap nie. Daar was spaar beddens en die kinders wou almal saam slaap, maar dit was nie toegelaat nie. Die blyplek is gerieflik gelee en jy kan na die strand stap en die bistro. Blessing, die man wat die plekke skoonmaak, het so mooi na ons omgesien, hy is fantasties!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thomas Ville By the Sea se terugvoer

Dear Ineke,
It was an absolute pleasure to host you and your lovely family during December holiday. We are pleased to hear that you were satisfied and enjoyed all that we offer at Thomas Ville. Just to touch on the subject of the extra charge for the bunk beds, on all of our search engines we clearly state that an extra charge is payable for any extra beds used. We apologise if this caused an inconvenience. We strive to meet all of our guests individual needs at all times.
We sincerely hope to host you and your family in the very near future.
Regards,
Poppie

Thomas Ville By the Sea
Johan B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflik lekker verblyf! Hoogs aanbeveelbaar!

Die geriewe en diens by Thomas Ville is uitstekend! Ons het so lekker daar gebly. Dis naby die strand en daar is wasgoedgeriewe. In een woord: Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel L
Gesin met klein kinders

'n Heerlike vakansie plek vir gesinne.

Ons het in die grondvlak gesinseenheid gebly. Dit is ruim met baie kuierplek, en ideaal vir gesin met kinders of twee paartjies (albei slaapkamers het 'n dubbelbed). Goed en stylvol toegerus. Die ligging in Wildernis is baie goed. Mens kan rustig na Lientjiesklip strand toe stap eerder as om iewers heen te ry en met verkeer en parkering te sukkel. Alhoewel mens die N2 kan hoor het ons dit nie steurend gevind nie - seker omdat mens die see ook kan hoor. Daar is 'n tuin om in te ontspan of vir jonger kinders om in te speel. Daar is ook geen tekort aan dinge om te doen in die omgewing. Ons kan die grondvlak eenheid sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, ruim en skoon akkommodasie op die strand met alle geriewe.

Poppie het die hele tyd met ons kontak gehou en alle klein probleempies is hanteer 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ac37ae0dc6af5464c96c211a14b925e42db66cc8876a449b265ad510a402acc35a482ed01202004b491a0b27911ed6e10d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 26 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995312076753 22.568968981504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem