LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thoriso Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Thoriso Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-straat 28, Golfview, Walkerville, Sedibeng, Midvaal, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thoriso Gastehuis is in Walkerville geleë, 28 km suid van Johannesburg se middestad af, 30 km vanaf die Vaalrivier, minder as een uur vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en dis ook Gold Reef City en inkopiesentrums.

Thoriso is 'n privaat, eksklusiewe gastehuis in Walkerville, geleë op 5 hektaar pragtige tuine met 'n groot swembad. Daar is 3 restaurante, 'n gholfbaan en 3 kerke binne 'n 4 km radius. Elk van die 5 eksklusiewe en suite-kamers is individueel versier met pragtige afrondings.

Alle kamers het koningingrootte-beddens en 'n ruim en suite-badkamer. Gaste het toegang tot 'n groot swembad en die perseel deur 'n privaat ingang van elke suite af.

'n Heerlike ontbyt wat daagliks verskil, word bedien. Alle maaltye kan in die formele eetkamer of buite by die swembad geniet word waar gaste die voëllewe kan ervaar.

Die verblyf is van hoë gehalte, is gemaklike en is geskik vir sakereisigers, klein groepe, gesinne en paartjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vyfde-straat 28, Golfview, Walkerville, Sedibeng, Midvaal, 1876, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-straat 28, Golfview, Walkerville, Sedibeng, Midvaal, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMDcwZDYxLWFjNzYtNDczNS1hNGUwLTAxMDE3M2M1ZWFhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 28 5th Street Golfview, Walkerville 1876 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.389971602973 28.043503611114
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!