LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thorn & Feather | LekkeSlaap
+72

Thorn & Feather

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Thorn & Feather
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Franco M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco M
Saam met vriende

Wat 'n ongelooflike lekker naweek. Beslis aanbeveelbaar!

Ongelooflik is die eerste woord wat by my op kom. Beslis een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Ongelooflike lekker en gemaklike akkommodasie, en die beste badkamer ooit. Beleef nog warm water wat gestook word met 'n donkie en 'n bad wat uitkyk oor die rivier en buitelug. Kombuis met alles wat jy nodig het en selfs 'n vuurherd. Beslis 'n "bucket list"-moet! Ons kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie en gaan beslis gou weer bespreek. Ideaal vir paartjies, gesinne of groepe vriende. Jy kan kuier om die vuur, sit in van die twee swembadjies op die dek, roei op die rivier, en soveel meer. Daar is iets vir almal om te doen. Perfekte wegbreek sonder enige steurnisse.

Josh R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josh R
Saam met vriende

Rustige en ontspanne verblyf.

Pragtige plaasgeboue met alles wat jy nodig het. Kon nie vir 'n beter plek langs die rivier gevra het nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil and relaxing stay.

Beautiful farm style buildings equipped with everything you may need. Could not ask for a better setting against the river.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mari B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met vriende

Ongelooflike rustigheid en ligging.

Netheid was besonders en mens het nodig om die minimum te vat. Mooiste ligging, rus vir die siel en lekker kuierarea en stoep. Kan ure in die bad lê met daardie uitsig. Hoop ons kan vinnig weer besoek!

Nicole R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Absolutely wonderful!

First off, the accommodation is amazing! Decor suits us perfectly, eclectic comfort. The view is also incredible, totally surrounded by nature. The common room is relaxing, great in good weather and bad with glass windows that slide open all around. The kitchen has it all, I usually take my own important equipment along but this time I didn't need to (the knives actually cut). The deck is comfortable with ample furniture, great braai's (there are 2 indoor braai's too) and a fire pit. There is also an great little dip pool on the deck to take off the edge without going down to the river. It's a kids paradise with so much too explore, the children where finished every night. The deeper dip pool is just a level down with a private little viewing deck. The most amazing treat is the Bath-house, you'll feel like you're in your own private spa. If you like nature but are not to keen on camping, this is it. You'll be so relaxed you won't be able to move. I'd recommend a 3 night stay, 2 is just to short to really enjoy this place. Make sure you bring everything you need, there are no real shops in Vermaaklikheid.

was R2 100
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 6)
was R2 100
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 6)
was R2 100
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thorn & Feather, Plaas 9 van 499, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc2d8ff1c5f661e38635c44499ed03a5a3d4123e3b8844e4c5b09307c4c8fa1b6e8f83350ca4ba6d7f44e246e8ae5bef5ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 100, nou Vanaf R1 575  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Thorn & Feather Farm 9/499 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.329248954907 21.021978136246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!