LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thorn & Feather | LekkeSlaap
+72

Thorn & Feather

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die huis mag nie vir sosiale funksies gebruik word nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 199
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thorn & Feather, Plaas 9 van 499, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6b302bca8e13342703f71fee1b2260ae43f02cc5c3750398ea23a863117c73e72ac1362673e439f97329d7132ec88458df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 199  per nag(plek vir 6) 6 5 1 5 Thorn & Feather Farm 9/499 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.329248954907 21.021978136246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!