Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Bush Camping Sites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thorn Tree Bush Camping Sites is in die Dinokeng Wildreservaat in Hammanskraal, Gauteng. Dit is in die malariavrye-sone waar die Groot 5 los rondloop. Natuurliefhebbers sal hulself kan verlustig in die rustige omgewing, die helder sterre saans en die aangrypende klanke van die leeus, jakkalse, naguile en insekte.

Die kampeerplek bied 6 privaat staanplekke wat elk 6 gaste kan akkommodeer. Die staanplekke is netjies versteek in die natuurlike bosveld. Elke staanplek het sy eie privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke staanplek het ook elektrisiteit, 'n braai en 'n nabygeleë waterpunt. Die staanplekke word omring deur natuurlike bossies, struike en bome, wat dit heeltemal privaat maak.

Die staanplekke is aan die oostelike kant van Thorn Tree Bush Camp en het elk hul eie ingangshek wat beteken dat gaste meer afgesonder is van ander kampeerders. Gaste kan die kort entjie deur die Thorn Tree-tuin stap tot by die gemeenskaplike hooflapa en swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thorn Tree Bush Camping Sites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Jaar gelys 7

Ligging

  • Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Thorn Tree Bush Camping Sites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd30ba4bf2a2617f7965acbd06d738f23211f1154cc230956290adc2ceb20f85e1274725493b1ffd3e9eb1b6b9283c8efde90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Laksman Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373498968301 28.402662277222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem