Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Anchor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulindi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Three Anchor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, modern en fantasties gelee.

Fantastiese verblyf in die hartjie van die Kaap. Die woonstel is modern en het al die nodige toerusting vir 'n gemaklike selfsorgverblyf. Die stoep is 'n unieke kenmerk en maak die eenheid baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike woonstel, sentraal geleë met 'n lieflike groot stoep.

Ons het baie lekker gebly in Three Anchor. Dit is 'n lieflike woonstel wat netjies, skoon en goed toegerus is. Die woonstel self was baie veilig, hoewel die kompleks se hek soms oop gestaan het tydens beurtkrag. Dit is baie lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debby H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby H
Gesin met tieners

Exactly what we were looking for.

Friendly, neat, clean all in all just perfect. Can't wait to come on holiday again. Perfect accommodation makes a perfect holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Anchor se terugvoer

Debby and her family were a pleasure to host, easy to communicate with and left the place as they found it. Would love to host them again.

Three Anchor
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drieankerweg 7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01ac6b25b42c3336f5cf5c1db06a4caf690cd808cbf5276541d65f960caa203174e1a33b95092faddc1b0d5eff9794b72f73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Three Anchor Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.908273887056 18.397092513878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem