+88

Three Feathers Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Oliphantskop Drive, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Three Feathers Cottages is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af en dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Weskus en die magdom besienswaardighede in die omgewing wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise en 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en - leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slaapbank in elke leefarea.

Die eenhede se kombuise is elk toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetareas en die sitareas het elk 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel het 'n uitsig oor die Equestrian Estate Long Acres en die noordelike kant van Saldanha. Die verblyf het 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer met voëls, perde en oop ruimtes vir voetslaan, stap en fietsry. Die gasheer en gasvrou, Leonard en Babeta, kom albei van die Weskus af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cashandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies! Ons was baie vriendelik verwelkom. Die naweek daar was baie ontspannend. Die kothuis asook die braai area was goed toegerus. Ons sal defini...
Sien meer
Nov 2025
Dereck W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gee dit 10/10 perfekte plek vir wegbreek. Ons het ons terdee geniet die skoonheid en netheid van die kothuis, ook die rustigheid en veiligheid. Fa...
Sien meer
Sep 2025
Sipokazi T
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed, calm and homely stay away from big city life. The place was stunning, homely and surprisingly warm and perfect for the cold we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Iain B
Saam met lewensmaat
5.0
Very good value for money and well planned units. Extremely well-kept units and very accommodating with an early arrival. Awesome facil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Vera V
Gesin met tieners
5.0
Rustige verblyf, sentraal geleë aan alle noodsaaklikhede. Sal vir seker weer besoek. Ons het baie lekker gebly, dit was net te kort.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 16 Oliphantskop Drive, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Feathers Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Oliphantskop Drive, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjPGTIe6UACVJV65FUYPlsJTLQz6NBMO2om4pRCl1F1LLFGSvaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 76 5 1 5 16 Oliphantskop Drive Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05618 18.060844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang