Thulamela Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke kamer beskikbaar en die inhoud word daagliks aangevul. Elke kothuis het 'n basiese kombuisie en privaat braai-area. Linne en handdoeke word voorsien.

Die perseel bied 'n ryk voëllewe. Die bestemming is ideaal vir 'n wittebrood, huweliksherdenking of enige ander spesiale geleentheid wat met 'n wegbreek gevier kan word.

Ons bied uitstekende diens met persoonlike aandag, soos natuurlike seep, Belgiese sjokolade, vars blomme en 'n heilsame ontbyt.

Thulamela is ideaal as jy die Panoramaroete, omgewing en die Krugerwildtuin wil verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thulamela Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za