Tidal Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Retha D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit voel soos jou eie huis. Jy is op jou gemak daar en hul is werklik omgee-mense.
Tidal Retreat se terugvoer
Hallo Retha, baie dankie vir jou goeie resensie, ons is baie bly julle het die kort kuiertjie by ons geniet...ons het so lekker gesels, hoop om julle gou weer te sien .
Groete
Anneke & Jan
Deon V - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike, stil ligging digby Plett.
Tidal Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en al die interressante gesprekke te he.
Ons probeer altyd ons beste om ons gaste tevrede en gelukkig te hou en dit gee groot plesier as ons weet julle het lekker gekuier.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Jan en Anneke
Uwe H - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation with great hospitality.
Tidal Retreat se terugvoer
Dear Uwe,
Thank you for your very positive review.
It was so nice having you as our guests.
We hope to see you again soon in future.
Regards,
Anneke and Jan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, The Tides 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom