LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tides River Lodge | LekkeSlaap
+34

Tides River Lodge

Die Boothuis
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

The Boathouse is 'n knus grasdak-eenheid reg op die oewer met 'n lieflike houtdek wat oor die rivier en tuin uitkyk. Die eenheid het 'n kombuisie, DStv en is ideaal vir voëlkykers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die volle balans van die faktuur is met bespreking betaalbaar, met 'n kredietkaart of EFT.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sebra (2 slaapkamers)
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, kombuis wat volledig toegerus is, ’n kaggel en buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die volle balans van die faktuur is met bespreking betaalbaar, met 'n kredietkaart of EFT.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cob (2 slaapkamers)
Vanaf R1 900
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, ’n volledig toegeruste kombuis, kaggel en buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die volle balans van die faktuur is met bespreking betaalbaar, met 'n kredietkaart of EFT.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Reier-huis (1 slaapkamer)
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n dubbel- en enkelbed, sit- en eetkamer, kombuis, kaggel en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die volle balans van die faktuur is met bespreking betaalbaar, met 'n kredietkaart of EFT.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cob-kothuis
Vanaf R2 900
per eenheid
Beskrywing

Cob Cottage is die naaste aan die water geleë. Dit het 'n grasdak, dis knus en betowerend. Die kothuis het 4 kamers en 3 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oopplan sitkamer met 'n kaggel. Die koningingrootte-bed het 100% katoenlinne. 'n Minimum van 4 gaste word in die eenheid vereis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die volle balans van die faktuur is met bespreking betaalbaar, met 'n kredietkaart of EFT.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 201, Malgas, Wes-Kaap, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4162105c7cbaa5718a947c331e6d705edef9677abc5368915218d1aa63699dbd5208cfb8faacfc8e80c97a6218057d97ece3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 Erf 201 Malgas 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.306982118805 20.600966513157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!