Tienfontein B&B
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tienfonteinplaas, R26, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 800 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Tienfontein B&B bied outydse gasvryheid op die Tienfontein-plaas op die R26, halfpad tussen Zastron en Rouxville. Die plaas lê in 'n skilderagtige Vrystaatse vallei met sandsteen heuwels. Aan die agterkant van die opstal is daar 'n klein heuwel waar verskillende nomadiese Khoisan-groepe gewoon het. Verblyf word in 'n oulike sandsteenkothuis, wat in 1880 gebou is, gebied. Dit het verskeie verwoestings van die Anglo-Boereoorlog deurstaan, insluitend 'n poging om dit gedurende daardie onstuimige tye aan die brand te steek.
Die Ou Huisie by Tienfontein bied 'n unieke ervaring. Die outydse atmosfeer is die eerste ding wat gaste tref wanneer hulle die opgeknapte kothuis binnestap. Daar is keurige Afrika-meubels, 'n groot geelhout-etenstafel, 'n geelhoutplafon en -balke, en aandenkings uit vervloë dae.
Daar is 4 knus slaapkamers wat slaapplek aan 7 gaste bied. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 1 met 2 enkelbeddens, en die laaste slaapkamer met 1 enkelbed. Daar is 2 aparte badkamers met warm water en 'n toegeruste kombuis. Beddegoed, eetgerei, breekware en handdoeke word voorsien. Ons bied B&B- of selfsorgerblyf en aandete is op versoek beskikbaar. Die huis spog ook met 'n swembadarea en en 'n pragtige tuin met 'n rits voëlspesies.
Kom ervaar die vars lug en 'n pragtige sterrhemel. Of gaste nou vir 'n dag of 2 in rustigheid wil ontspan of halfpad op pad na 'n ander bestemming wil rus, Tienfontein is ideaal.
Slaapplek
’n Bespreking by Tienfontein B&B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Tienfonteinplaas, R26, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Tienfontein B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tienfonteinplaas, R26, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom