Selfsorg in Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johnnie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stil omgewing, goed toegeruste eenheid, skoon en netjies. Goed toegerus, ruim genoeg, gerieflik, veilig en lekker stil. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Bothma B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Unforgettable, relaxing, and truly exceptional – a perfect family getaway. A truly exceptional experience – highly recommended! From the moment we arrived, our stay was nothing short of outstanding. The atmosphere was warm and welcoming, making both myself and my son feel instantly at home. Every aspect of our experience exceeded our expectations – from the immaculate cleanliness of the accommodation to the thoughtful touches that made our time truly memorable. The staff went above and beyond to ensure our comfort, always friendly and attentive without ever being intrusive. We were impressed by the attention to detail throughout – whether it was the beautifully presented rooms, the quality amenities, or the little extras that made us feel genuinely valued as guests. My son was absolutely delighted with the family-friendly facilities and activities available. It’s rare to find a place that caters so well to both adults and children, and this made our stay all the more special. We created wonderful memories together, and I can honestly say this was one of the best experiences we’ve ever had. If you’re looking for a place that combines luxury, comfort, and genuine hospitality, look no further. I would rate our stay as truly exceptional – a perfect blend of relaxation and adventure. We can’t wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Ai Jaco. Wat se mens na al hierdie mooi woorde. Wanneer gaste tyd neem om so 'n mooi repliek te skryf, maak dit ons harde werk deur en deur die moeite werd. Dit laat ons harte sommer warm klop. Baie dankie vir jou bedagsaamheid en moeite. Julle was wonderlike gaste om hier te ontvang en natuurlik sal julle altyd welkom wees in die toekoms. Julle is 'n pragtige familie. Geseende Kersfees vir jou en jou familie.

Rista T
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Rustig, gasvry en welkom skoon omgewing. Lindi en Jan is mense wat werklik omgee en die beste vir hul gaste gee! Daar was selfs plek vir my honde wat heerlik was om hulle by my te hê. Die stilte en oop spasie laat mens vir seker rus en welkom voel! Ek beveel hulle ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendarika J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie rustige area. Geniet die rustigheid. Baie rustige area. Veilig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Bly julle kon bietjie afwen na die lang reis. Geniet julle Kersfees saam met al die kinders. Groete. Lindi

Eurette G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Bederf. Ons het heerlik oorgebly in hierdie pragtige gastehuis. Die kamer was silwerskoon en het presies soos die foto's gelyk. Die bed was gemaklik en het bygedra tot 'n goeie nagrus. Die ligte ontbyt was eenvoudig, maar smaaklik. Die koffie was veral lekker. Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie vir die mooi woorde, Eurette. Baie bly julle het dit geniet.

Barend H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike verblyf in 'n plaas opset met perde en natuur. Baie interessante historiese huis langs perde stalle en oefen velde. Baie oudhede in die huis met oorspronklike deure en uitleg. Die beddens slaap fantasties en die plaas atmosfeer verkwik die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie bly julle kon bietjie natuur by ons kom geniet. Ons streef daarna om "onthou jy nog ......?" ervarings te skep.

Petro J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig en aangenaam. Vriendelike, netjiese verblyf en gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie bly julle het dit geniet, Petro. Julle sal altyd welkom wees hier by ons.

Hannelie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly. Baie lekker gebly - Jan en Lindi is uitstekende hosts!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie vir die mooi woorde, Hannelie. Ons probeer ons bes om gasvryheid bo aan ons lysie te hou saam met al die mooi dinge hier. Groete. Lindi

Lizenda D
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik. Vriendelike ontvangs. Plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Lizenda. Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet.

Elize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gasvry, netjies, baie ruim en bekostigbaar. Beste plek waar ons nog gebly het. Vriendelike ontvangs, baie netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het dit geniet om hier by ons te oornag!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 59, Vyfhoek, Wynne Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtYqzVrYvjgsKiFwPGs9jvWyk39HfClTnWVizfYZ4BP8egDelQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang