Kiepersol Akkommodasie by Timamoon Lodge | LekkeSlaap
+36

Timamoon Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Timamoon is 'n lieflike wegbreekplek hoog teen die heuwels, omring deur woude en net 'n kort entjie van die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort af.

Elkeen van die luukse Marokkaanse en Zanzibariese villas is romanties en privaat en het 'n muskietnet, hemelbed, groot kaggel en 'n bad.

Van die privaat swembad af is daar eindelose uitsigte oor die berge in die verte en die vallei waar die Sabierivier vloei en die langkuifarend rondsweef. Gaste kan 'n piekniek geniet aan die oewer van die rivier onder 'n waterval, gevolg deur 'n privaat massering in jou eie villa. Heerlike kersligetes word bedien deur uitstekende sjefs in 'n eksotiese restaurant. Die restaurant is op stelte gebou langs 'n klein dammetjie wat uitkyk oor die tropiese tuin. Aandete sluit af in die sigaarsitkamer met sy magiese atmosfeer.

Verskeie doendinge kan gereël word, soos wildritte, panorama-toere, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsritte, olifantritte en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Timamoon Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Timamoon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlY2JiYzZhLTBmMGYtNDVjZS04YjVhLTk5NTE1YmNmNjI2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R536 Sabie Hazyview Road 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.04826595553 30.957930386067
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za