Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timber Island

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T16 The Dry Mill Timber, These Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Timber Island is 'n pragtig gemeubileerde vakansiehuis wat by die waterweë op die rustige Thesen Islands-landgoed in Knysna geleë is. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en twee van die kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die derde en suite-badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n toonbank met stoele. Dit lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die riviermond.

'n Vermaakarea is op die onderste verdieping beskikbaar en lei na 'n sondek met 'n swembad wat 'n uitsig oor die kanale bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Timber Island sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 59

Jaar gelys 8

Ligging

  • T16 The Dry Mill Timber, These Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T16 The Dry Mill Timber, These Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5218fe08922ab32e3e1d028f4cf48782826a5c55ded5e7d36654761ee1338a962b677361757618c3bfa780922b9c1b648f1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) T16 The Dry Mill Timber Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049455945174 23.048841906609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem