+21

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Fantastic C bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die kompleks is ideaal geleë, net 550 vanaf Langebaan se strand en strandmeer, sowel as plaaslike winkels en restaurante.

Die knus woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n klein maar funksionele kombuisie en 'n sitkamer. Die slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof met 'n ketel, 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n muurgemonteerde TV met geselekteerde DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met WiFi.

Daar is ingeboude braaigeriewe op die balkon, en gaste het toegang tot veilige parkering. Langebaan bied aktiwiteite soos windsurf, vlieërbranderry, paddleboarding en visvang. Club Mykonos and Casino is 6.1 km weg. Langebaan is 137 km vanaf Kaapstad en is 'n ideale basis vanwaar jy die Weskus en alles wat dit bied, kan verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Delvee J
Saam met lewensmaat
5.0
Attention to detail, clean and amazing. We enjoyed every moment of the stay. The place was very clean and felt like home without the me...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Len R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspanne. Baie netjies en alles wat nodig is.
Nov 2025
Evan S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. The flat was compact and tastefully decorated. It was immaculate. Within walking distance to the village centre and beach. Anne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Danie N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en die mooi omgewing asook blomkyk geniet. Ja, netjies toegeruste woonstel. Baie sentraal en sal dit aanbeveel.
Sep 2025
Karen C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, most enjoyable stay. Close to restaurants and the beach. The best place to stay in Langebaan. Central, neat and clean. We ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fantastic C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek

35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b4ad3d1a3d7b22d1be8b34a0046688ecbe9c46333ea7001cb600986a2303fd7eefcad7d7c5f3758168c8a8ac6c589785855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092278260484 18.03257742356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang