Tindlovu Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tindlovu Country Lodge in Witrivier bied puik verblyf wat ontwerp is om jou verblyf so gerieflik en ontspanne moontlik te maak. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Bali Biasa is 3 km van Witrivier en 20 km van Nelspruit af geleë.

Akkommodasie word gebied in 7 privaat en individueel versierde en suite Bali-huise. Dit is in 'n pragtige tuin met baie voëllewe.

Tindlovu beskik oor privaat patio's, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eerlikheidskroeg en satelliet-TV. Sommige kamers het kombuisies en braaigeriewe vir selfsorg.

Al die besienswaardighede in die Laeveld en op die Panoramaroete is naby en die Krugerwildtuin is net 35 km weg. Jou eerste besoek aan Tindlovu Country Lodge sal nie jou laaste wees nie!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tindlovu Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R934 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za