Tinkerbell
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
celeste Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe R - Des 2023
Algehele gradering
Net lekker!
Tinkerbell se terugvoer
Dankie Elsabe. Ons kyk na die matjies.
Alisoun H - Jul 2021
Algehele gradering
Comfortable, well-equipped, tastefully furnished, great for a stopover.
Tinkerbell se terugvoer
Thank you Alisoun.
Ria Van Zyl V - Jan 2020
Algehele gradering
Tinkerbell het ons behoeftes baie goed gepas.
Lees meerSusan P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en baie mooi huis.
Tinkerbell se terugvoer
Dankie Susan.
Bly julle het jul kuiertjie by Tinkerbell geniet
Regina M - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Sonja P - Mei 2017
Algehele gradering
Tinkerbell is a gem unexpected.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tinkerbell is 'n onverwagse juweel.
Van buite af sal jy nooit dink dat die huis só 'n mooi tuiste weg van die huis af is nie. Daar is 'n lekker kaggel en groot, ruim kamer. Die omgewing is baie stil wat 'n goeie nagrus verseker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tinkerbell se terugvoer
Hi Sonja,
Thank you for your review.
We are glad you enjoyed your stay at Tinkerbell.
Jakes T - Mrt 2017
Algehele gradering
Lieflike dekor, baie rustig, goeie beddens.
Lees meerRoelf V - Jul 2016
Algehele gradering
'n Pragtige, interessante, goed toegeruste en plattelandse huisie met 'n kaggel, braaiplek, pool-tafel, boeke en 'n geskenk-wynbottel.
Tinkerbell se terugvoer
Middag Roelf,
Dankie vir jou mooi woorde.
Groete,
Celeste.
Judith V - Des 2015
Algehele gradering
Seker die beste blyplek in Rouxville.
Lees meerOrna K - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en vreedsaam.
Lees meerCorne B - Mei 2015
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige ou huis wat my laat voel het ek het 'tuis' gekom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat