Tipis Africa Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By Tipis Africa Guest Farm kry gaste die kans om 'n die Amerikaanse Indiaan-leefstyl te ervaar, net 3 km buite Nelspruit. Die lodge het lieflike uitsigte op die Long Tom-berge in Suid-Afrika se Laeveld-streek en dit is ideaal vir 'n lekker rustige wegbreek van die stad af.

Die verblyf bestaan uit 6 ongekunstelde tipi's wat tog smaakvol versier is. 2 van die tipi's het koningingrootte-beddens en die ander 4 het 2 of 3 enkelbeddens. Elke tipi het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in elke tipi sluit gemaklike stoele, 'n yskassie, sonkraglampe, kragpunte en gebottelde water in. Daar is ook 'n braaiboks met geriewe borde, koppies, messe, vurke, braaitange en 'n vadoek.

Die lodge het 'n groot Marokkaanse swembad, 'n vuurmaakplek en 'n gemeenskaplike kombuis- en leefarea wat toegerus is sodat gaste kan kook. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tipis Africa Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za