Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjailatyd

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Tjailatyd
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carine J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine J

Heerlik en bekostigbaar.

Ons het heerlik gebly en sal Tjailatyd beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tjailatyd se terugvoer

Baie dankie!
Hoop ons het gou weer die voorreg om julle te ontvang.

Tjailatyd
Riekie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese en gerieflike verblyf vir enige een.

Nettie was 'n uitstekende gasvrou en alles, maar alles was in plek toe ons na 'n lang en moeilike dag gearriveer het. Alles is daar wat jy van 'n vakansiebestemming verwag, alles in die kombuis wat jy benodig, tot goeie beddegoed in die kamers. Vir winderige dae kon ons binne braai, en vir lekker dae is daar 'n gerieflike veilige binnehof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tjailatyd se terugvoer

Baie baie dankie, Riekie! Wees verseker dat ons jou en jou gaste altyd met ope arms by Tjailatyt sal verwelkom.
Nettie

Tjailatyd
Adriaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met vriende

Baie dankie vir 'n gerieflike, netjiese verblyf. Uitstekend!

Dit was asof ek my eie huis in Henties het. Sal die verblyf vir seker aanbeveel. Ek waardeer ook die goeie, vriendelike diens. 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tjailatyd se terugvoer

Dit was regtig 'n voorreg om julle in Tjailatyt te kon akkommodeer. Dankie vir julle respek en netheid. Hoop ons sien julle gou weer.

Tjailatyd
Beana M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beana M
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik naby die see.

Ons het die naweek by Tjailatyd baie geniet. Goeie kommunikasie van die eienaar. Die huis was netjies en skoon en is binne stap afstand van die see. Die kombuis is goed toegerus, daar is 'n toesluit motorhuis, alarmstelsel, binne- en buitebraai. Kan verblyf by Tjailatyd aanbeveel. Tip: Neem dalk muskietgoed saam vir somer nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84536dbea5080a0ffed11e589222e9ec2ffa17c22962e9b4f6fcf362fd24a6bb0a2acaa54a08172fe3ea5fb910fc22bcd2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 884 Kraan Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.108378209548 14.269940397227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem