LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Kiepersol

Die Blou Huis

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R536, Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Omring deur die natuur en rustigheid van 'n plaaslewe, is dit die perfekte wegbreekplek vir 'n groot groep vriende, families of gesinne. Dis net buite Hazyview, 'n klipgooi van die Nationale Krugerwildtuin en alles wat mooi is.

Ons bied slaapplek vir 10 gaste in 5 kamers, elk met sy eie badkamer.

Ons spog met 'n groot swembad, 'n lui-lekker stoep, buite braai en kaggel.

Verder is daar 'n groot kombuis met 'n yskas, stoof, oond, lug-oond en mikrogolfoond.

En net om dit so tikkie beter te maak is daar nog 'n yslike groot garage wat 4 voertuie kan hanteer.

Staproetes, braai-hout en spesiale etes is beskikbaar op aanvraag.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Etly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • R536, Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Blou Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R536, Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YjdmZWUyLWY0OTEtNDRmNi1hNWM3LWE3MGI5N2U0YzAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R536, Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.052590400792 30.989526750087

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang