- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3.5 km outside Jacobs Bay, Jacobs Bay, West Coast, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis wat 3,5 km buite Jacobsbaai geleë is. Dit lê tussen die uitgestrekte koringlande maar baie sentraal aan die Weskus en is 10 km van Saldanhabaai, 18 km van Langebaan en 12 km van Vredenburg af. Togryersvlei is die ideale basis vanwaar jy al die klein vissersdorpies in die omgewing kan verken.
Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, elkeen met ekstra lengte koningingrootte-beddens, en suite-badkamers en ten volle toegeruste kombuise.
Die venue is stylvol en minimalisties en is ideaal vir troues, jaareindfunksies of partytjies. Daar is 'n groot dansvloer, oorgenoeg parkeerplek en sitplek vir 200 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3.5 km outside Jacobs Bay, Jacobs Bay, West Coast, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Togryersvlei Wedding Venue and Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3.5 km outside Jacobs Bay, Jacobs Bay, West Coast, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang