+47
Gastehuis in Jacobsbaai

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Pieter A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die Weskus gasvryheid is uitsonderlik. Baie dankie vir 'n fantastiese tydjie daar by julle. Julle het 'n baie lekker plek. Doen jouself 'n guns om by Karmenaadjie wat op dieselfde perseel is iets te gaan eet. Die kos is uitsonderlik. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House
Hoop ons sien julle eendag weer terug.

Gideon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die plek is netjies en skoon en weg van alle geraas, en sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige verblyf 'n kort rit van die see af. Kamer 1 is 'n heerlike opsie vir 'n paartjie vir langer verblyf, met die spasie van die balkon en braaigeriewe ingesluit en privaatheid op die boonste verdieping. Die kamer is baie goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike paar dae naby die see. Die waaier het welkome verligting in die hitte gebied. Die padstal naby die venue is stapafstand en 'n aangename opsie indien 'n mens nie self wil kosmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Aangename bly ervaring. Sal weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Gasheer baie aangenaam en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House
Dankie Dirk

Len L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Funksioneel. Groot en gerieflik, en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
1 nag
5.0
Des 2025

Meer gekry as wat ons gedink het. Skoon en netjiese plek. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker en rustig! Die plek is stil en rustig, net wat ons wou gehad het. Die kamer was vyfster gehalte met alles wat 'n mens nodig het. Is ook gehelp met WiFi wagwoord. Ons het gekom en gegaan soos ons wil, eienaar het ons kom ontmoet en welkom geheet. Regtig 'n lekker ervaring gewees om daar te bly, aan te beveel vir enige persoon!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velandre C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Quick stop. Perfect for a quick overnight stay. Room was fully equipped with all the necessities. Conveniently located near the farm stall to enjoy some hearty meals. We especially enjoyed the ostrich burger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat 'n wondelike plek om te bly. Wat 'n wondelike plek om te bly. Johan was so behulpsaam en vriendelik. Diens was puik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie sentraal geleë; verblyf is baie goed vir oornag en daagliks ander besoeke m. 4 nagte in 2 verskillende eenhede gebly. Beide met die nodige toerusting, skoon en netjies, goeie bed, linne en breekware! Hitte is 'n probleem die tyd, veral die kleiner eenheid met 'n laer dak. Braaigeriewe is te min. WiFi in kamer 3 het min/geen sein, maar wel in die kombuis area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3.5 km outside Jacobs Bay, Jacobs Bay, West Coast, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGY4NThlLTUwMzQtNDA2YS1hMDE2LWEzOGRkZmUyNjFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 3.5 km outside Jacobs Bay Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.954213244502 17.928145459338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang