LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tolderia Resort | LekkeSlaap
+28

Tolderia Resort

Drieslaapkamer-chalets
Vanaf R2 400
per eenheid
Beskrywing

Elkeen van die 4 luukse chalets het 3 slaapkamers met lugversorging en 'n volle en suite-badkamer. Dit sluit in 'n stort en bad, wasbak en toilet, 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefkamer en in die boonste slaapkamer. Die moderne kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware en ander toebehore. Die leefkamer het 'n kaggel vir daardie koue aande. Die skuifdeur bied toegang tot 'n veranda met privaat braaigeriewe en 'n verhitte plonspoel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs selfsorgverblyf. Die geadverteerde tariewe is van toepassing vir naweke en spitsseisoen. Doen asseblief navraag ook ons weeksdagtariewe.

Belasting en Ekstras

Bring asb. jou eie toerusting saam vir al die doendinge op die plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lothair-pad, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1YTIyNDUwLTFhZmItNDY4Yi1hNmQ2LTdkZDI3M2ZhZjczZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Lothair Road Ermelo 2350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.404809648309 30.381511598825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!