Tollies se Khaya

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Tollies se Khaya is 'n privaat huis in Marloth Park en bied gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste.

Dis in die bosveld geleë en die huis bied gaste 2 slaapkamers en 2 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea lei na die patio. Aangesien die eenheid in die bosveld geleë is, is daar nie 'n TV beskikbaar nie. Die patio het buitemeubels en stoele waar jy ontspan met 'n uitsig oor die braai-area en die plonspoel.

'n Verskeidenheid wild kan hier gesien word waar hulle vryelik, tot op jou drumpel, wei. Dit sluit kameelperde, koedoes, sebras, rooibokke en vlakvarke in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tollies se Khaya sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tollies Se Khaya gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za