Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tontelbossie and Skaapbossie

Skaapbossie
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
Beskrywing

Die drieslaapkamerwoonstel is op dieselfde perseel as Tontelbossie. Daar is plek vir 6 gaste. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n stoep en braaigeriewe. Die eenheid het 2 TV's met DStv, WiFi en lugversorging in twee van die kamers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tontelbossie
Vanaf
Vanaf R1 495
per eenheid
Beskrywing

Tontelbossie het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en daar is nog 3 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus. Verder is daar ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 25, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9a94f9bcafbdbbf1083103097f53bb07b25a49e41675b7f5ab823d6e7ad26454fb3aafbb7283d7339c5da60489cffb3935?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 25 De Villiers Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.465778517268 19.778601229191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem