Topanga 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Topanga 21 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n braai-area en is naby die strand.

Die woonstel is op die onderste verdieping met slaapplek vir 4 in 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die kamer lei ook na 'n toe patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig geen Explore-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe en 'n tafel met sitplek. 'n Motorafdak is vir 1 voertuig beskikbaar. Topanga 21 is ook naby 'n Spar-supermark, 'n paar restaurante en 'n kort rit vanaf ander besienswaardighede in die Margate se omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Topanga 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Topanga 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R665 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za