Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornyn 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 24, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 647 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tornyn 24 is 'n selfsorghuis in Struisbaai, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overbergstreek in die Wes-Kaap. Die huis is net 1,5 km vanaf die hoofswemstrand en 800 m vanaf die naaste strandfront.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die leefarea het 'n enkelbed.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die huis het ook 'n binnebraai.

Die braaikamer lei na 'n lieflike houtdek. Gaste kan hul troeteldiere saambring indien vooraf gereël, want die huis het 'n omheinde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Tornyn 24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Tornyn 24
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 69

Jaar gelys 8

Ligging

  • Tornynstraat 24, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tornyn 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 647
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 647
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 24, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f74bd4c000e2cccc342f274f18cdf7a44e7295fc43b284be081f2bf293c072d929568e62919d5ee385a0453082240ca91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 647 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 24 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807299 20.050532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem