2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Tornyn Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tornyn, Stilbaai Wes bied selfsorgverblyf in Stilbaai. Die woonstel op die grondvloer is 300 m van die hoofstrand en 400 m van die rivier in die hawegebied geleë.
Plaaslike besienswaardighede sluit in die Stilbaai Gholfklub, Padelbane, Stilbaai Toerisme, nabygeleë olyfplase met proefasiliteite, die Stilbaai Mariene Beskermde Gebied en die Pauline Bohnen Natuurreservaat.
Die woonstel bestaan uit een slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n privaat onderdakbraai-area.
Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en die kombuis is toegerus met twee yskaste, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n ketel, 'n lugbraaier, 'n koffiemasjien en 'n broodrooster.
Bykomende geriewe sluit in 'n onderdakbraai-area met sitplek en parkeerplek van die straat af.
Die woonstel is toegerus met 'n slim-TV, en DStv kan met 'n persoonlike dekodeerder verkry word.
Aktiwiteite in die Stilbaai-omgewing sluit in swem, branderplankry, voëlkyk, wynproe, visvang, windsurf, stap, padel en kanovaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 21 Tornyn Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Tornyn Stilbaai Wes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Tornyn Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang