LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tortoise Rest | LekkeSlaap
+6

Tortoise Rest

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Tortoise Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynette A - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A
Enkelreisiger

Fantasties!

Die plek was net wat ek gesoek het. Dit is regtig geskik geleë want dit was naby alles waar ek moes wees. Akkommodasie smaakvol, netjies en het alles wat ek nodig gehad het. Rustig omgewing en ek het heel veilig gevoel. Ek sal dit weer in die toekoms gebruik.

Cedric O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was enjoyable.

The unit is acceptable, clean, neat and well-furnished. The location is very central.

Natasha C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Perfect location. Friendly owners. Neat. Cosy. Wow, wow, wow.

Una L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una L
Saam met vriende

Heerlike, rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier! Die woonstel was skoon, netjies en Yolandi was baie vriendelik!

Tanya G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Dis 'n baie mooi plekkie gewees.

Dis regtigwaar uit en uit die moeite werd en goeie waarde vir jou geld. Sal beslis weer terug gaan. Lekker rustig ook.

Cheryl R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Beveel die plekkie vir seker aan. Yolandi het ons vriendelik ontvang, sy is baie behulpsaam. Ons sal weer en weer daar gaan bly.

Tortoise Rest's terugvoer

Dankie Cheryl, vir die mooi resensie.

Tortoise Rest
Adele A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A
Enkelreisiger

Uitstekend en gaan beslis weer die plekkie bespreek.

Pragtige skoon plekkie. Alles wat jy benodig. Veilig vir 'n enkelpersoon. Kan beslis aanbeveel. Baie geniet.

Raymond S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en het elke oomblik geniet.

Sal enige tyd weer kom.

Willem K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Enigste ding wat gepla het was die lig in die ingang.

Tortoise Rest's terugvoer

Ek is regtig jammer daaroor, maar die skakelaar wat die lig af sit is in julle kamer gewees by die deur.

Tortoise Rest
Gerrit S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Dit is die netjiesste gastehuis waarin ek nog oornag het in Suid-Arika of Namibië en ek reis baie.

Tortoise Rest's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop julle kom gou weer.

Tortoise Rest
Corlia V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Plekkie is baie mooi ingerig. Alles daar wat jy nodig mag kry en 'n paar lekker bederfies. Baie lekker daar gebly.

D J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige naweek.

Ons was baie vriendelik verwelkom deur Yolandi, wat ons sommer baie gemaklik en tuis laat voel het. Die kamer was baie netjies en skoon, en in ’n baie rustige en veilige omgewing. Ons sal dit enige tyd aanbeveel, en beslis weer besoek.

Maxcine V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxcine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, modern en waarde vir geld!

Geen klagtes, ons is van begin tot einde baie gelukkig met die verblyf gewees. Veilig, privaat en baie naby aan Laguna Mall.

Hannes S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was clean and well maintained.

I can strongly recommend this place.

Anari S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig, silwerskoon!

Gedrup van water buite kamervenster ons heelnag wakker gehou klink asof water op metaal drup ons het niks geslaap nie. Plekkie is skoon en netjies maar ons het dit seker maar ongelukkig getref met stukkende geut of iets.

Lucille V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Besigheidsreis

See stars.

Lovely stay. Super awesome host.

Andre E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en netjies.

Alles was baie lekker.

Leone D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf, voel sommer dadelik tuis en welkom.

Langebaan is altyd 'n lekker plek om te gaan besoek en Tortoise Rest het dit nog aangenamer gemaak omdat dit so pragtige skoon plekkie wees, baie gerieflik en voel baie veilig daar. Sal beslis weer daar gaan bly.

Charnelle S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, peaceful and friendly.

I will surely go back and recommend to friends. Netflix and Showmax made me feel like I never left home, loved the quiet environment and with 4 kids, me and hubby were looking for some quite and we returned home rested.

Salome S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply beautiful guesthouse. We stayed 4 nights and didn't want to leave. The place is beautiful and cozy.

Husband enjoyed Netflix, Showmax and YouTube. He had a ball of a time. Super clean and beautifully designed guesthouse. The owner was very friendly and helpful. We will definitely be back and will recommend Tortoise Rest to our family and friends.

Gert H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die eenheid is baie gerieflik, skoon en netjies. Al die nodige geriewe is beskikbaar en indien ek weer in daardie omgewing reis, sal ek weer daarheen gaan vir verblyf.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f2e668a557698fd48b18d93a9b1d02c498310965a4d218591ddd7aa248719385c5dcdad05c7284e0fdff4e7ce3e0031ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 21 5 1 5 16 Skilpadbessie Crescent Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.04300763784 18.046524524689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!