Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortuga

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-rylaan 33, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tortuga is in die pragtige dorp Sedgefield en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lowerryke tuin en 'n ryk voëllewe. Dis die ideale verblyf vir gaste wat die ongelooflike Tuinroete wil verken en dis net 2 km vanaf Myolistrand.

Die verblyf bestaan uit 'n huis met slaapplek vir 6 gaste en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 3 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 'n koningingrootte-bed het en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die woonstelletjie het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n slaapbank in die sitarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n slimboksie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede het rugsteunbatterystelsels vir die ligte, TV en WiFi gedurende kragonderbrekings.

Die hoofhuis het 'n onderdak-houtdek met gemaklike hangstoele, 'n etenstafel en 'n Weber. Gaste het toegang tot die pragtige tuin waar hulle hul oggendkoffie kan geniet en na die voëlsang luister.

Die eiendom is naby die middedorp met verskeie restaurante en kruidenierswinkels. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swallow-rylaan 33, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-rylaan 33, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97135db85203945f45a47ffd5fe63c25fa1aa20fc1f55305517ca7e27b8a736657380174d006266924046a6e6d5c0f6f432d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 33 Swallow Drive Sedgefield 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020725000722 22.809568281006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem