Westdene Akkommodasie by Touching Senses Garden Cottages | LekkeSlaap
+44

Touching Senses Garden Cottages

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 71, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Touching Senses Garden Cottages is sentraal in Westdene, Bloemfontein geleë. Die verblyf is minder as 3 km vanaf MediClinic, verskeie winkelsentrums, skole en sportgronde.

Die verblyf bestaan uit Standaardkamers en Deluxe Gesinskamers wat modern en gerieflik gemeubileer is.

Die Standaardkamers het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die Gesinskamers het 2 enkelbeddens of ’n koninggrootte-bed en daar is ook ’n bank wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Verder beskik die kamer ook oor ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ’n kombuisie met ’n mikrogolfoond en yskassie.

Die Deluxe Gesinskamer het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Verder is daar ook 'n stapelbed wat uit 2 enkelbeddens bestaan. Elke kamer het sy eie kombuisie wat met 'n yskassie en mikrogolfoond toegerus is, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Al is gaste loopafstand vanaf die sakekern, is die area vreedsaam en gaste kan in die pragtige tuin ontspan. Daar is genoeg plek om te braai onder die bome of net te ontspan na 'n lang dag se werk, inkopies of besoeke aan besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Touching Senses Garden Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • President Reitz-laan 71, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Touching Senses Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 71, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNzIyYzExLTM5MDYtNDYxZi04OTI4LTI1YTgzM2Y0ZTA4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 71 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.1091 26.21249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za