LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Touching Senses Garden Cottages | LekkeSlaap
+44

Touching Senses Garden Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Touching Senses Garden Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacolien J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien J
Gesin met tieners

Bo gemiddelde verblyf in Bloem. Ongelooflike waarde vir geld.

Geniet altyd ons kuier by Touching Senses. Sal vir seker altyd daar bly wanneer ons Bloem besoek.

Annake W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annake W
Enkelreisiger

Baie netjiese verblyf en gerieflik. Klein goedjies om op te verbeter. Kan bietjie die veiligheid van die woonstel self opknap.

Baie netjiese verblyf en gerieflik. Klein goedjies om op te verbeter. Dit is seker 'n persoonlike voorkeur, maar as vrou wat alleen gebly het sou ek graag wou weet of daar enige iemand op die gronde permanent bly, soos 'n opsigter. Ek is die middag 17:00 dorp toe om aandete te kry en toe ek rondom 18:00 terug is toe is dit doodstil en daar's geen beweging nie - wat my nogal bekommer het omrede ek alleen was. So ek sou aanbeveel dat mens dalk net vinnig by ontvangs in kennis gestel word of daar iemand sal wees deur die aand. Die glasdeure lyk baie mooi sonder diefwering, maar ek sou dink dat daar dalk 'n ander meganisme gebruik word as slegs die skuifslot aan die deur, aangesien die gastehuis in 'n besige straat en woonbuurt is. Ek dink as daar 'n wag was deur die nag sou dit minder gepla het. Maar anders as hierdie, was dit baie aangenaam. Ek sal wel in die toekoms wanneer familie slaapplek benodig word, al die kamers boek. Die kuierarea is baie lekker vir familie om saam te wees.

Cornelia C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stil.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is stil en baie netjies, naby aan alles.

Suenette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suenette B
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly. Kamer is goed ingerig.

Baie skoon en netjies. Kamer is mooi, aandag aan detail. Badkamer is redelik luuks.

Jan O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie netjies.

Lekker uitgerus na lang dag op pad.

Maritha S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha S
Gesin met tieners

Ons het oornag na 'n reistog terug van die Kaap af. Was vriendelik ontvang. Kamer is baie netjies en baie skoon. Daar was 'n kroegyskas met water in en koffie en tee. Die beddens slaap lekker en het ons moeë lywe 'n lawe gegee.

Bloemfontein het vir ons baie agteruitgegaan. Veral in die Westdene area. So ons was net oor ons voertuig bekommerd voor in die straat se kant. Alhoewel alles agter slot en grendel was.

Riaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklike en mooi akkommodasie.

Dit was vir ons regtig 'n baie lekker oornag in Bloemfontein. Met ons 8 maande baba was dit lekker ingerig! Sal dit graag voorstel aan iemand anders. Dankie vir die wit, skoon beddegoed en handdoeke.

Zone M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zone M
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Everything one needs.

Deon J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, gerieflik, skoon en netjies. Perfek.

'n Pragtige, moderne, volledige toegeruste blyplek loopafstand van winkels en restaurant. Hoogs aanbevole!

Jeanette P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Gesin met klein kinders

Amazing.

Ons kids was uit hul vel oor die mooi plekkie.

Hennie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Rose by ontvangs was baie vriendelik en die plek was mooi en skoon.

Sien sterre.

Jacolien J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien J
Gesin met tieners

Absolute gemak weg van die huis af.

Hierdie verblyf is absoluut waarde vir geld. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf in Bloem. Netjies en skoon. Hou baie van die dekor. Sal hierdie verblyf aanbeveel vir enigiemand.

Wendy H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir kort verblyftydperke.

Aangenaam, skoon en goeie sekuriteit.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice for short stay overs.

Pleasant, clean and good security.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thea D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Gesin met klein kinders

Wonderlike gastehuis.

Baie netjies en smaakvol. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ellen N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen N
Gesin met klein kinders

Tien uit tien vir Touching Senses!

Baie mooi skoon, moderne kamers. Goed toegerus. Regtig 'n oase in die middel van winkels en eetplekke. Sal dit hoogs aanbeveel!

Adri V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Dit was skoon, mooi en gerieflik geleë.

Ek kan net sê, ek sal vir seker weer daar oorbly.

Jacomien O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien O
Gesin met tieners

Heerlik.

Akkommodasie was netjies en skoon. Vriendelike personeel. Sal weer soontoe gaan.

Ferdi M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi M
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie vriendelik. Netjiese plek.

Ignet V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignet V
Gesin met tieners

Aangenaam verras, van die beste verblyf in Bloem vir die prys.

Luuks, netjies, skoon. Uitstekende beddens en linne. Lekker gebraai in die vierkant.

Bianca T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf, sal beslis terugkeer.

Ek sal Touching Senses vir almal wat Bloem besoek aanbeveel. Rustige stoep en skoon, gemaklike kamers. Eienaars was vriendelik en daar is aan al die behoeftes voldoen. Sal beslis terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely stay, will definitely return.

I would recommend Touching Senses to anyone visiting Bloem. Tranquil patio area and clean, comfortable rooms. Owners were friendly and all needs were met. Will definitely be returning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cornelia K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker en voel sommer tuis.

Baie skoon en netjiese kamers gehad. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Rustige stil omgewing en het baie lekker gebly.

Nomsa M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie lekker plek, ons kinders wou nie huis toe gaan nie. Ons sal definitief oorweeg om weer soon toe te gaan. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning!

Very nice place, our kids didn't want to leave. We'll definitely consider staying there again. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Stil en rustige area naby die Medi-Clinic.

Lutchmy R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutchmy R
Saam met vriende

Die akkommodasie het aan ons vereistes voldoen en personeel was baie behulpsaam.

Ek beveel Touching Senses Garden Cottages aan alle besoekers wat graag 'n rustige wegbreek nodig het, aan. Die eenhede is ruim en die binnehof gee 'n huislike atmosfeer wat jou tuis laat voel.

Helena V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Gesin met tieners

Baie mooi, gemaklike kamers. Baie spasie vir gesin. Skoon en veilig.

Baie mooi, ruim kamers. Alles wat nodig is. Genoeg spasie vir gesin met twee tieners. Veilige parkeerplek.

Iris D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris D
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Sal definitief weer daar oorbly.

Goeie waarde vir geld en ruim kamers.

Tanya L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Gesin met klein kinders

Pragtige, skoon, gesellige en luukse akkommodasie.

Ons was 'n gesin van 3 volwassenes en 5 kinders. Ons 2 kamers was langs mekaar en albei was baie skoon, knus en modern. Die dekor is luuks en kontemporêr. Die kamers het genoeg spasie en die beddens was gemaklik. Die ingeboude binnehof was 'n wonderlike plek vir die kinders om buite te kuier en rond te loop, maar binne die oë. Ons was aangenaam verras en sou beslis die plek aanbeveel vir almal wat op soek is na goeie waarde en luukse akkommodasie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, clean, cosy and upmarket accommodation.

We were a family of 3 adults and 5 kids. Our 2 rooms were next door to each other and both were very clean, cosy and modern. The design decor is upmarket and contemporary. The rooms have plenty of space and the beds were comfortable. The enclosed courtyard was a great place for the kids to hang out and run around outside of the rooms but within eyes view. We were pleasantly surprised and would definitely recommend the place to anyone looking for good value and upmarket accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerrit S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Netjies, goeie ligging en veilig.

Ek sal dit aanbeveel en sal weer daar gaan oornag.

Touching Senses Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Touching Senses Garden Cottages
Vuyisile B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyisile B

Clean, modern and exquisite.

Keep it up, call again.

Touching Senses Garden Cottages's terugvoer

Thank you, please come again.

Touching Senses Garden Cottages
Eliza-beth R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eliza-beth R
Enkelreisiger

Netjiese kamer met die nodige.

Lekker gebly, behalwe vir lugversorging wat vreeslik raas.

Touching Senses Garden Cottages's terugvoer

Goeie dag,

Bly om te hoor dat u "lekker-gebly" het. Ons sal dadelik aandag gee aan die lugversorging, jammer vir die ongerief.

Groete

Touching Senses Garden Cottages
Quinton G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton G
Gesin met tieners

Skoon veilig en baie netjies.

Hulle is baie behulpsaam en ons bespreking aangepas toe ek skielik siek word. Was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Wourien A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wourien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie regtig aanbeveel nie. Sal iets anders soek volgende keer.

Die dame het gevra vir betaling nadat ons reeds deur LekkeSlaap die bedrag betaal het. Ons kon alles hoor in die ander kamers en geen privaatheid nie.

Janet D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janet D

Netjies, skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Persoonlike kontak met gasvrou/eienaar ontbreek.

Een afdroogdoek of waslap in kombuisie vir skottelgoed.

Azad N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azad N
Gesin met klein kinders

Baie goed!

Alles was baie goed! Kothuise was baie skoon en lieflik!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good!

Everything was very good! Cottages were very clean and lovely!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Norman M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste wat ons al gebruik het!

Kamers is baie skoon en netjies. Alles in goeie werkende toestand. Ons gaan vir seker weer hier bly!

Este J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este J
Gesin met klein kinders

Gerieflike gesinsverblyf.

Heerlike groot familie-kamer. Veilige parkering. Gerieflik sentraal geleë.

Juliet W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet W
Gesin met klein kinders

Simple and clean.

Property looks new and very easy to check in.

Eunice S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice S

Comfortable, efficient and to be recommended.

Rooms were comfortable and the staff were very helpful.

Sandra V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer, goed toegerus. Privaat en rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly in 'n baie netjiese, goed toegeruste kamer. Privaat en rustige omgewing. Vriendelike personeel. Sal dit definitief aanbeveel.

Tersia K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en professioneel.

Ons was baie vriendelik ontvang en alles was in plek en plekkie is uitstekend toegerus. Ons was baie tevrede. Baie sentraal en naby aan besienswaardighede, eetplekke, winkelsentrum, sportvelde, ens. Sal beslis weer daar bly.

Maseeeng P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maseeeng P
Gesin met klein kinders

Comfortable and beautiful accommodation in a central location.

The rooms were neat and very clean. Beautiful decor and comfortable accommodations in the family room. Just concerned about the exposed street facing parking. However, we were safe and without incident for two nights. Will definitely be back with my family.

Lejanie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lejanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gebly by Touching Senses Garden Cottages. Die kamer was baie goed toegerus, netjies en gerieflik. Daar is ook 'n lekker groot quad met 'n braai en gemaklike stoele, indien jy sommer net daar wil kuier.

Jana J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana J
Saam met vriende

Privaat, moderne verblyf.

Ons het heerlik gebly! Toegerus met verwarmers om die winterkoue buite te hou! Heerlike groot beddens met genoeg komberse. Personeel maak elke dag die vertrek netjies deur die skottelgoed te was en beddens op te maak. Sal beslis weer daar tuisgaan. Baie sentraal geleë.

Anelda D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda D

Mooi kamers, netjies, sentraal. Ideaal vir oornag. Lekker restaurante naby.

Ons het lekker geslaap in Touching Senses. Die bed is groot en gemaklik. Die kamers is smaakvol versier en die ligging is baie sentraal, naby lekker restaurante en die universiteit in 'n ou mooi en rustige straat van Bloemfontein.

Bennita V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, netjies, heerlik toegerus.

Pragtige kamers, puik toegerus. Ek sal beslis weer hier oornag.

Marie M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon met beddens van goeie kwaliteit.

Sou graag ontbyt ingesluit wou hê by prys. Ons baie lekker gebly. Was skoon en netjies. Sal enige iemand aanbeveel.

Rondin D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondin D
Gesin met tieners

Easy to find, spotless rooms, everything you need at your fingertips, patient friendly staff.

I will gladly recommend Touching Senses to anyone looking for a place to stay in Bloemfontein.

Iris F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon en baie mooi kamers.

Ons het heerlik gebly - die kamers is 'n fees vir die oog!

Anja W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W

Dit was heerlik!

Touching Senses is vir seker 'n versteekte juweel. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en die kamer is baie stylvol en skoon. Ons het soos konings gebly. Sien uit om julle weer te besoek.

Johan Andre D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig , gerieflik en skoon.

Dit is noodsaaklik dat wanneer jy op lang reise gaan dat jy saans rustig moet verkeer. Hier kan jy uitrus in 'n netjiese goed toegeruste eenheid. Skoon en netjiese geriewe.

Liesel V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal aanbeveel en weer daar bly.

Marinda P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Gesin met tieners

Was ongelooflike ervaring vir al die senses!

Heerlik verras met beeldskone kamers wat onberispelik skoon en fantasties toegerus was! Lyk presies soos die pragtige foto's! Sal vir seker weer daar oorslaap!

Monique L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Netjies, bekostigbaar, bereikbaar.

Estelle L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met vriende

Awesome!

Gerieflik en mooi toegerus, lekker matrasse, goed geleë en besonders!

Hermien L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Die enigste raad wat ek kan gee is om waslappie in die kombuis te hou. Daar was seep, maar geen vadoek of lappie om die skottelgoed mee te was en af te droog nie.

Tiaan S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Gesin met tieners

By tevrede met die verblyf.

Sal weer aanbeveel. Baie nietjies en skoon.

Daniel E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reasonable value for money as an overnight venue.

Reasonably quiet environment.

Lida M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida M
Saam met vriende

Baie tevrede.

Die enigste wat ontbeek is onderdakparkering (Bloemfontein hael so maklik).

Laura H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura H
Enkelreisiger

Baie gemaklik en als wat ek nodig het.

Vriendelike personeel, professioneel, veilig, netjies en skoon.

Jaconelle E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaconelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende verblyf en vriendelike behulpsame personeel. Baie netjies en skoon, sal vir seker weer van hulle gebruik maak!

Madelene P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene P
Gesin met klein kinders

Was 'n baie positiewe ervaring.

Sal dit vir seker aanbeveel!

Sanel J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel J
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Parkeerplek klein en min, geen voorsiening vir ekstra voertuie nie.

Riana B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Uitstekend.

Netjies, luuks ingerig, veilige parkering.

Marianna R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna R
Gesin met klein kinders

Pragtige netjiese, skoon plek en veilige parkering.

Ons kon heerlik ontspan na 'n lang reis. Die kleinkinders kon lekker bene rek en speel en ons het heerlik geslaap in hierdie netjiese kamers van Touching Senses. Die plek is ook baie goed geleë.

Scott D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Scott D
Gesin met tieners

Wonderfully relaxing setting, does not feel like you are in the heart of a major city!

The entire experience, from reception to departure, was quick and friendly. Rooms were clean and smart; outdoor area clean and relaxing. The area was quiet, definitely does not feel like you are in the centre of a major city, and location of malls and travel routes was perfect.

Cecile Y - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was perfek maar sekuriteit was beslis 'n probleem.

Sien sterre.

Frank W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful appointed unit.

Nice and friendly staff and enjoyed our stay. Will definitely re-visit.

Marlean B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlean B

Die diens en verblyf was fantasties.

Wonderlike diens en waarde vir geld. Baie netjies. Sal enige tyd weer daar oornag.

Callie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik en aangenaam!

Pragtig moderne, gemaklike verblyf naby winkelsentrums. Rustige, stil perseel. Uiters aangenaam. Ek sal vir seker weer kom en dit aanbeveel.

Touching Senses Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit om julle weer te sien!

Touching Senses Garden Cottages
Alana S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana S
Gesin met tieners

'n Tuiste weg van die huis af.

Die kamer was presies wat ons nodig gehad het met 'n slaapbank wat oopmaak in twee volledige enkelbeddens vir ons kinders. Die klein kombuisarea was uiters gerieflik met die nodigste items beskikbaar. Die badkamer was ruim met beide stort en bad. Ons het veilig gevoel en gerieflik gebly vir 'n hele week. Die verblyf is naby alles in die stad, maar is dit tog stil in die aand. Jeanette het goed vir ons gesorg en seker gemaak dat ons kamer skoon en netjies was as ons terugkeer in die middag. As ons iets nodig gehad het, kon ons net vra. Ons is baie beïndruk met Touching Senses Garden Cottages.

Lorraine M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en fantasties!

Baie dankie aan julle almal by Touching Sense vir die wonderlike diens en vriendelikheid. Ons het dit baie geniet om daar tuis te gaan. Baie mooi netjies en skoon. Ons sal definitief weer van julle akkommodasie gebruik maak.

Touching Senses Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit om julle weer te sien!

Touching Senses Garden Cottages
Daan J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Sien sterre.

Touching Senses Garden Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit om julle weer te sien!

Touching Senses Garden Cottages
Morne V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Netjies.

Die kamers is baie skoon, netjies en modern. Die WiFi was vinnig en het goed gewerk. Lugverkoeling was ook 'n groot pluspunt. Die enigste probleem wat ek gehad het, was die feit dat hoewel dit 'n selfsorg-eenheid (en ek 'n volle toegeruste kombuis verwag het), het ek dit moeilik gevind om my eie maaltye voor te berei met wat beskikbaar was.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 71, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNzIyYzExLTM5MDYtNDYxZi04OTI4LTI1YTgzM2Y0ZTA4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 71 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.1091 26.21249
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!