Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tourmaline Guest House

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toermalynstraat 10, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tourmaline Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Eros, Windhoek. Dit is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat hierdie area in Namibië wil verken aangesien dit naby talle geriewe en besienswaardighede is.

Die gastehuis bied verblyf aan in 3 Standaard Dubbelkamers of 2 Standaard 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die Standaard Dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en die Standaard 2-Enkelbedkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis het 'n sprankelende swembad en buitemeubels waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n klein minigholfbaan en 'n grasdaklapa met ingeboude braaigeriewe en sitplek. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie saans.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Tourmaline Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carmen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Toermalynstraat 10, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Tourmaline Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toermalynstraat 10, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd209be493bfc34793c0a3a1d284164b578724dff00b628601da494933e7028878e342d5e0ab1c7bf75122d5aa4e9a1cdf490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 10 Toermalyn Street Eros 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.547501 17.096647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem