Traders @ Lake Pleasant Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Traders @ Lake Pleasant Living is 'n hotel en bied verblyf in die veilige Lake Pleasant Living Landgoed aan die oewer van die Groenvleimeer in Sedgefield.

Verblyf is in pragtige selfsorg-villas, suites in die tuin en enkelbedkamers in die hotel sonder 'n uitsig beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en satelliet-TV. WiFi is ook beskikbaar.

Die hotel het verskeie geriewe, insluitend pragtige tuine langs die meer, 'n gelisensieerde restaurant, kroeg, 'n speelgrond en kamerdiens. Daar is 2 swembaddens buite waarvan een 'n kinderswembad is. Daar is ook 'n binnenshuise spa-swembad. 'n Stoom, sauna en masserings is beskikbaar met 24 uur-kennisgewing.

Gaste kan die fantastiese uitsigte vanuit die restaurant op die perseel geniet. Die spyskaart spog met Portugese, Indonesiese, Nederlandse, en Britse kookkuns. Daar is ook 'n kroeg wat volledig gelisensieerd is.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Traders @ Lake Pleasant Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false