Tranquil Beach Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquil Beach Apartment is in die hartjie van die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tuinwoonstel, stapafstand van die strand af.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op die slaapbank in die sitkamer. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die sitkamer het 'n leerbank, slaapbank en 'n houtvuurkaggel vir koue winternagte. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Melkbosstrand bied branderplankry, kajakvaart, vlieërbranderry, roeiski en lyfplankry.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquil Beach Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false