Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Forest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiwelskloofstraat 654, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tranquil Forest House bied veilige selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in die lowerryke buurt Faerie Glen wat van Pretoria se stadsgedruis versteek is.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort of bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, dubbeldeuryskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is.

Die huis het 'n ekstra eetarea met sitplek vir 5 gaste. Die leefarea lei na die glasleeskamer waar gaste in stilte kan ontspan.

Die glasleeskamer lei na die tuin waar daar 'n swembad, buitebraai en etenstafel met sitplek vir 12 gaste is.

Gaste het toegang tot parkeerplek vir 3 voertuie. Daar is ook 'n klein mode-ontwerpersateljee op die perseel. Gaste is welkom om 'n draai te maak en die nuwe ontwerpe en pasgemaakte uitrustings te bewonder.

Die eiendom is naby Bronbergkoppie, hospitale, goeie restaurante en winkelsentrums geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquil Forest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tranquil Forest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Duiwelskloofstraat 654, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Tranquil Forest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiwelskloofstraat 654, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43c0374198b102ae36e060fdb8000422673d57341dfadbfd60c39767e340b9e6ece9cbc8ee65a8df2274fdfeb5be59075fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 654 Duiwelskloof street Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.781490398932 28.320728071164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem