LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquil Shores | LekkeSlaap
+34

Tranquil Shores

12 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Shores is op die strandfront in Wildernis op die Tuinroete geleë.

Die gastehuis beskik oor 3 unieke kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, induksiestoofplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ander geriewe soos braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Tranquil Shores
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Shores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj0rn9pt6T6ln3KmiSRjHoCa5xs5MZn6CC3q3Wt5km7XGrfzU33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 844 8ste Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.001424670446 22.635586413891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!