Tranquil Sleeping Guest Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 353, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Geen kinders onder 4
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tranquil Sleeping Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is langs die eienaars se huis, in 'n rustige veiligheidskompleks in Faerie Glen in Pretoria.
Hierdie ruim kothuis bied 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel. 'n Privaat ingang lei na die oopplan-leefarea, -eetarea, -kombuis en 'n badkamer. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel om die kothuise tydens winter te verhit. Gratis WiFi is beskikbaar. Die badkamer het 'n stort.
Die spiraaltrap lei na 'n werksarea, 2 slaapkamers en 'n stoep met 'n uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area.
Die eiendom is by die Bronbergkoppie, hospitale, restaurante en inkopiesentrums.
Slaapplek
’n Bespreking by Tranquil Sleeping Guest Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Anton Van Niekerk-rylaan 353, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Tranquil Sleeping Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Faerie Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 353, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Geen kinders onder 4