St. Francisbaai Akkommodasie by Tranquillity on Ibiza | LekkeSlaap
+16

Tranquillity on Ibiza

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibizia-singel 21, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquillity on Ibiza is in St. Francis baai geleë en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dis naby die strand, winkels, restaurante en ander geriewe. Dit het ook 'n see-uitsig. Daar is geen publieke vervoer en gaste moet hul eie vervoer he. Hierdie is ideaal vir oornag verblyf oppad langs die tuinroete. Ons verkies maksimum verblyf van 3 nagte.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n skuifdeur wat toegang tot 'n groot stoep en 'n netjiese tuin bied.

Daar is gemeenskaplike tee- en koffiemaakgeriewe. Geen selfsorg fasiliteite en geen kombuis.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Tranquillity on Ibiza
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Ibizia-singel 21, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tranquillity on Ibiza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibizia-singel 21, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArivQ4VhxJ55KkUJZ9vrrUCjvkOy3Mi8nwJ3R1mlvDfEWDBmV2q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 21 Ibizia Cresent Santareme 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.176931716727 24.835970950262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za