Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trap Suutjies

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Trap Suutjies
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Enkelreisiger

Goeie bestemming in die Strand.

Natuurlik, ek het die tyd daar geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trap Suutjies se terugvoer

Baie dankie Johan, jy is enige tyd weer welkom!

Trap Suutjies
Colet T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colet T
Enkelreisiger

Awesome.

I felt at home. Very secure and has everything a person needs in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trap Suutjies se terugvoer

It was a pleasure hosting you, Colet!

Trap Suutjies
Fanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir 'n oornag, nie langer nie.

Vreemde opset met gedeelde spasie, deur tussen gas en verblyfarea nie mooi toegemaak nie, enigste plek vir skottelgoed is die waskamers wasbak. Voordeur werk nie goed nie, kon nie mooi toemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trap Suutjies se terugvoer

Beste Fanie

Baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer, ek sal dadelik aandag daaraan skenk. Die gedeelde waskamer ruimte word duidelik uiteengesit op die eiendomsbeskrywing. Ons onderneem altyd om sover moontlik slegs van die wasmasjien gebruik te maak wanneer gaste uit is om hul nie te steur nie. Julle was ons eerste gaste oor die Kerstyd, met die privaat woning vol familie en ons verbeter graag waar moontlik! Vriendelike groete, Mari

Trap Suutjies
Christel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F

Skoon, netjies, gemaklik en veilig.

Mari het ons op baie kort kennisgewing gehelp met verblyf. Die kamer en badkamer was lieflik skoon, mooi en gemaklik, ons het niks kortgekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trap Suutjies se terugvoer

Baie dankie Christel, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Trap Suutjies
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-straat 76, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dfa93509025b4ca336546097dfa6b56c5225dfc546a30c166025740cbe225c6ce6f4d1e229c902df1f9e38f37b9e0bcf5f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 76 Union Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1051828 18.8248902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem