+129
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1266 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zelda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Probeer Travalia. Was ons eerste besoek, maar beslis nie die laaste nie. Als was skoon, netjies en gerieflik en ons het goed gerus met ons oorslaap. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Nou wat ons weet wat die uitleg is, sal ons wel 'n volgende keer 'n ander kamer bespreek met meer ruimte vir 'n bakkie en boswa. Ons kon wel altwee inpas, moes net 'n paar goed afhaal. Die padstal is fantasties vir al jou vleis aankope, hout, ontbyt of middagete of sommer 'n vinnige take-away. Hul roosterkoeke is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie rustig en georganiseerd. Baie lekker gebly, sal vir seker weer gebruik maak van die Gasteplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie goeie waarde vir geld. Travalia is altyd 'n treffer-oornag blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin M
1 nag
5.0
Des 2025

Baie lekker. Het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie nice en ruim. Baie ruim, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles was baie skoon en die braaivleis en bygeregte ook baie lekker. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie goeie oornag-verblyf. Alles wat mens nodig het vir oornag-verblyf. Skoon en ruim kamer. Gerieflike restaurant vir volledige maaltye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was baie aangenaam. Uitmuntende diens. Personeel is uiters professioneel, vriendelik, bedagsaam en behulpsaam gewees tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

F-A-N-T-A-S-T-I-E-S-!! Baie lekker gekuier. Fantasties geslaap. Onverbeterlike skaap nek geeet. Dit was ons eerste keer vir oorslaap by Travalia. Ek sal verseker vroegtydig bespreek om teleurstelling te voorkom vir 2026.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gemaklik! Silwerskoon! Vriendelik! Heerlik! Bly elke keer so graag hier oor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1266

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1266 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang