Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Treat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 13, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Travellers Treat is in die rustige dorpie L'Agulhas, 'n unieke plek waar die Atlantiese en Indiese Oseaan ontmoet. Dit is ook die mees suidelike punt van Afrika.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en maak van die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die ingeboude toonbank geniet.

Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met 'n kaggel, gemaklike sitplekke, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Travellers Treat is naby die see en gaste kan saans die golwe teen die rotse hoor breek.

Slaapplek

’n Bespreking by Travellers Treat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Wesselsstraat 13, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R14 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 13, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfade4cdfb99b024bd26b67ab3a3a8a184ea53bb57507c01a5572f635a034d0a3b9a9b2a35c83245893370ae0310e793032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 000 per nag, vir 8 mense 13 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.821601585719 20.024493663893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem