25% af Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Dullstroom Akkommodasie by Treelands Abbey | LekkeSlaap
+64
+64

Treelands Abbey

4 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R1 090 R818 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 27 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Beskrywing

Treelands Abbey is in ’n rustige deel van die dorpie Dullstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in ateljees en groter eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ’n wegbreek ver van die stad se rumoer.

Verblyf word in 9 smaakvolle eenhede gebied wat elk ’n badkamer, oopplan-sitarea en -eetarea, ’n kombuisie en ingeboude braaigeriewe het. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die middedorp is 220 m vanaf Treelands Abbey waar gaste verskeie restaurante en winkels kan besoek. Doendinge in die area sluit fietsry en visvang in.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Treelands Abbey
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Treelands Abbey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 090
Vanaf R818
per nag (vir 2 persone)
Op die Nippertjie-aanbod 25% af
Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R1 090
Vanaf R818
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 090
Vanaf R818
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Ii748xRbtN6F5wnLuePpb4uU7oLKMoblhJvkoBSmN4usHjr57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 090, nou Vanaf R818  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4.6 Corner of Gunning Street and Oranje Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.41603782866 30.105791034918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za