LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trixie Self Catering Studio Apartment | LekkeSlaap
+12

Trixie Self Catering Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 113, Parow-noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Trixie Self Catering Studio Apartment is in Parow in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby die GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Junction-pretpark, Tygervalleisentrum en Willowbridge-inkopiesentrum.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Ander geriewe sluit WiFi, 'n platskerm-TV, DStv, lugversorging en 'n braai-area in.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaanroetes, rodelslee-ry, gholf en pretritte in. Daar is ook verskeie wynplase langs Durbanville se wynroete waar gaste kan wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • CJ Langenhovenstraat 113, Parow-noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 113, Parow-noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYjE2NzMzLTc4ZmYtNDJhOC04NDIyLWNjM2VhYzNhYTM0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 113 CJ Langenhoven Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.890319922665 18.573699737434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!