Voëlklip Akkommodasie by Troon Beach Cottage | LekkeSlaap
+104

Troon Beach Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Troon Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martha T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha T
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit is baie mooi en modern en skoon en ons het dit baie geniet.

Troon Beach Cottage's terugvoer

Martha en vriende word hoog aanbeveel

Sien julle gou weer!

Groete,
Carole

Troon Beach Cottage
Jacques C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Verblyf is modern, skoon, gerieflik en het alles om 'n gesin se selfsorg-naweek/vakansie gemaklik deur te bring. Die perfekte blyplek vir 'n gesin. Ons gaan beslis terug vir 'n heelwat langer vakansie!

Lorette V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette V
Gesin met klein kinders

Idillies, modern, stylvol en skoon!

Die huis is ontsettend skoon en netjies en is ingerig met alles wat mens ooit kan nodig kry en meer. Dis 'n ongelooflike mooi huis en uitsig. Ons was baie vriendelik ontvang. Die huis is ook baie kindervriendelik.

Troon Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Lorette, was heerlik om jul daar te hê. Sien uit daarna om jul terug te verwelkom. Groete, Carole.

Troon Beach Cottage
Esta S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S
Gesin met klein kinders

Wow! Ongelooflike plek.

Troon Beach Cottage het doodeenvoudig alles waaraan jy kan dink. Netjies met oorgenoeg van alles, glase, eetgerei, goeie gehaltelinne, Netflix, WiFi, oorgenoeg sitplek op ordentlike banke. Naby die strand, baie goed beveilig, swemhanddoeke en dik weelderige badhanddoeke. 'n Lekker binnebraai en oorgenoeg spasie in die kombuis. Hierdie plek is beter toegerus en mooier as meeste mense se huise. Die diens was ook baie vriendelik en vinnig.

Troon Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Esta, so bly julle het 'n heerlike tyd gehad. Hoop om jul gou weer te sien.
Baie groete,
Carole

Troon Beach Cottage
Carina S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met klein kinders

Luukse familie-akkommodasie vir 4 met die mees fantastiese ligging.

Ons het heerlik gebly op Hermanus en kon lekker braai en walvisse kyk. Sal vir seker weer kom kuier.

Troon Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Carina, so bly julle het dit geniet en die walvisse was nog daar.
Groete,
Carole

Troon Beach Cottage
was R4 000
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
was R4 000
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
was R4 000
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 2, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5zHQjxAwRMGaUIMZItltawPmBnoOlc0a3abepXTg9IVWm9Lg6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 000, nou Vanaf R3 200  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2 9th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.411250859541 19.28373372035
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za