+75
Wildsplaas in Hoedspruit

Tshukudu Game Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

'n Fooi is van toepassing vir dagbesoekers, betaalbaar met aankoms by die lodge. Alle gaste moet 'n vrywaring met aankoms teken. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Een van die Deluxe-kamers is rolstoelvriendelik. Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite. 'n Bewaringsheffing is betaalbaar met aankoms by die lodge, R200 per persoon. Kinders onder 3 jaar bly gratis, kinders van 3 tot 12 jaar word teen 50% van die volwasse tarief gehef, en kinders onder 6 word nie op wildritte toegelaat nie. 'n Maksimum van 1 kind mag met ouers deel, onderhewig aan goedkeuring. 2 bababedjies is op aanvraag beskikbaar. Bagasieberging is by ontvangs beskikbaar voor of na inklok en uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 464
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 464
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 464
per nag, vir 2 mense
Bespreek

KT 207, Portion of Vienna, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed5ae0a11935be5d5ad601ee6ca58f9e0bdeff79faa2e9053b5fa91e62519a668f456decc24d200fe6130f86e185fb2d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 464 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 KT 207 Portion of Vienna 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -24.315476983539 30.928904766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang