Tubes
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pagodasingel 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Tubes is ’n lieflike oopplan-huis in die gewilde vakansiedorp Jeffreysbaai. Dit bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, branderplankryers en sakereisigers. Die huis is naby alle geriewe soos winkels en restaurante geleë, en is slegs 2 minute se stap vanaf die wêreldbekende strande en branderplankryplekke.
Die huis het 4 slaapkamer het bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 kamers het elk ’n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk ’n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet.
Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na ’n binnehof met ’n tuin.
Die huis beskik oor veiligheidshekke en daar is gewapende reaksie in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Tubes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Pagodasingel 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pagodasingel 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom